3-Gang Sondagetes by Stoepsit Mosselbaai

3-Gang Sondagetes by Stoepsit Mosselbaai

2016 lewer ‘n reeks opwindende veranderinge op vir Stoepsit Restaurant en Venue net buite Mosselbaai op die Vleesbaai-pad. Stoepsit spog met ‘n nuwe sjef, Gelika Bücker, asook ‘n splinternuwe opwindende spyskaart!

3-Gang Sondagetes by Stoepsit Mosselbaai

Kom geniet ‘n heerlike 3-gang ete met keuse van voor- en nagereg en buffet styl hoofgereg. Koste beloop R180.00 per persoon. Besprekings is noodsaaklik.

3-Gang Sondagetes by Stoepsit Mosselbaai

Contact Details