April 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

April 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

Vredebest Auctioneers in Mosselbaai bied hierdie April-maand oudergewoonte weer twee propvol veilings aan by hul perseel in Voorbaai. Hul veilings bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer!

Mosselbaai Veiling Datums vir April 2017:

  • 11 April om 11h00
  • 25 April om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Auctioneers se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.