Hartenbos News

Hartenbos News

Hartenbos Boeremark Seisoen Mark Datums

Hartenbos Boeremark Seisoen Mark Datums

Hartenbos Boeremark Seisoen Mark Datums Hartenbos Boeremark Die Hartenbos Boeremark lok groot getalle besoekers met hul groot verskeidenheid stalletjes met top gehalte produkte wat wissel van vars produkte, kosstalletjies, geskenke, handgemaakte items, boeke, wit olifant tafel en vele meer. Besoek die Hartenbos Boeremark gedurende die seisoen by die Hartenbos Amfiteater. Boeremark Datums in Hartenbos Saterdag […]… More Info

Stalletjies Oop in Hartenbos

Stalletjies Oop in Hartenbos

Stalletjies Oop in Hartenbos Mosselbaai Familie Plaasmark in Hartenbos Die Mosselbaai Familie Plaasmark net buite Hartenbos bied talle stalletjies elke Sondag van 08h00 tot 14h00. Die mark bied ‘n rustige atmosfeer met iets vir die hele gesin. ‘n Kroeg en talle kosstalletjies om van te kies en keur, Jakkalsvlei wyne, geskenke, plante, houtwerk, opvou tafels, […]… More Info