Hartenbos News

Hartenbos News

Fragrance Route – Friemersheim Toer in Groot Brakrivier

Fragrance Route – Friemersheim Toer in Groot Brakrivier

Fragrance Route – Friemersheim Toer in Groot Brakrivier Een Dag Toere Groot Brakrivier Mosselbaai Travel-ibiki in Hartenbos bied elke Vrydag ‘n opwindende een dag toer aan op die ‘Fragrance Roete’. Hierdie Friemersheim Toer in die Groot Brakrivier-omgewing sluit in die proe van oesters, ‘n besoek aan ‘n sjokoloadefabriek, lavenderfabriek, proteaplaas, asook die proe van neute, […]… More Info

Men’s Beauty Treatments in Hartenbos

Men’s Beauty Treatments in Hartenbos

Men’s Beauty Treatments in Hartenbos #Beauty Lounge, a popular beauty salon situated at the Hartenbos Seafront Centre in Kaap de Goedehoop Avenue Hartenbos now also offers men’s beauty treatments. Men’s Waxing in Hartenbos The salon in Hartenbos now offers men’s waxing of legs, chest, stomach, ears, nose, back, arms and full monty. #Beauty Lounge also […]… More Info

Bosluise en Honde deur Dr. Stelouise Lourens

Bosluise en Honde deur Dr. Stelouise Lourens

Bosluise en Honde deur Dr. Stelouise Lourens Dr. Stelouise Lourens, veearts van Strandloper Dierekliniek in Hartenbos gesels oor bosluise en honde. Bosluise kan in honde bosluiskoors (Babesiose) sowel as bosluisbytkoors (Ehrlichiose) veroorsaak en ook bosluisbytkoors in mense. Hierdie siektes word oorgedra nadat die bosluis die bloed van ‘n draer dier gesuig het en dan self […]… More Info