Hartenbos News

Hartenbos News

Bloemis in Hartenbos

Bloemis in Hartenbos

Bloemis in Hartenbos Hartenbos het nou vir die eerste keer in ‘n langtyd sy eie bloemis! Bloeisels en Blomme, ‘n nuwe bloemis in Hartenbos het vroeër die jaar sy deure oop gemaak in die Oostville Sentrum op die hoek van Louis Fourie en Garretstraat.  Besoek hul gerus vir top gehalte blomme teen bekostigbare pryse. Bloeisels […]… More Info

Function Venue in Hartenbos

Function Venue in Hartenbos

Function Venue in Hartenbos The Riviera Hotel situated on the banks of the Hartenbos River is a popular venue for weddings, functions, conference and parties in Hartenbos. Our location with stunning views of the Hartenbos River and river mouth and our stylish function facilities makes the Riviera Hotel the perfect venue for all functions! The […]… More Info

Hartenbos Craftbier en Wynfees

Hartenbos Craftbier en Wynfees

Hartenbos Craftbier en Wynfees Groot Fees wag vir Hartenbos Inwoners and vakansiegangers te Hartenbos kan hierdie komende November 2016 ‘n fantastiese nuwe wyn en craftbierfees te wagte wees. Op 26 November hou die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in Mosselbaai hul eerste Craftbier en Wynfees op die ATKV Amfiteater! Familiepret in Hartenbos Die fees begin […]… More Info

Jaareindfunksies in Hartenbos

Jaareindfunksies in Hartenbos

Jaareindfunksies in Hartenbos Funksies in Hartenbos Kleingeluk Venue, slegs 3km vanaf Hartenbos bied die perfekte ligging en atmosfeer vir enige jaareindfunksie. Ons maak voorsiening vir enige grootte groep van klein intieme jaareindfunksies tot groter groep van tot 150 mense. Bring gerus jou personeel en geniet jul jaareindfunksie in die rustige omgewing van Kleingeluk Venue. […]… More Info

Vehicle Servicing in Hartenbos

Vehicle Servicing Hartenbos

Vehicle Servicing in Hartenbos Vehicle Service Centre at Q-Fit Hartenbos Q-Fit in Hartenbos offers a fully equipped workshop with qualified and accredited technicians standing ready to assist you with all major vehicle services. We can work on all passenger and light commercial vehicles. For professional service and a high quality of workmanship, visit our workshop […]… More Info