Mossel Bay News

Mossel Bay News

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai

Sondae Buffet-middagetes Vleesbaai Sondagmiddagetes Vleesbaai Mosselbaai Die weer begin nou elke dag lekkerder word en gesinne kry raak nou weer lus om bietjie uit te kom na die winter. Stoepsit Restaurant bied elke Sondag in November hul gewilde Sondag 4-gang Buffet-middagetes aan. Smul aan top gehalte kos, terwyl u ontspan saam met familie en vriende. […]… More Info

November 2017 Veilings in Mosselbaai

November 2017 Veilings in Mosselbaai

November 2017 Veilings in Mosselbaai Dis weer veiling tyd op 14 en 28 November 2017 by Vredebest Veilings in Mosselbaai. Dagboek solank die datums want die veilings wil jy beslis nie misloop nie. Vredebest Veilings in Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere aan wat insluit meubels, elektriese goedere, gereedskap en vele meer. Alle veilings begin […]… More Info