Moedersdagete in Hartenbos

Moedersdagete in Hartenbos Ons nooi jou hartlik uit om Moedersdag op Kleingeluk te kom geniet. Bring jou gesin en gee ma bietjie ‘n dag af van kosmaak. Boerekos by Kleingeluk Hartenbos Kleingeluk bied ‘n rustige plaas atmosfeer slegs 3km buite Hartenbos. Dit is die ideale ligging om te ontspan en te smul aan ons heerlike […]… More Info