Country Langarm Dans in George

Country Langarm Dans in George

Kom kuier, dans and braai saam! Die Country Aand vind plaas op Vrydag 26 Julie 2019 by Billy’s Tyre Centre in George. Herman en Driekie gaan musiek maak wat jou voete behoorlik gaan kielie om te langarm dans.

Bring jou eie mandjie met eetgoed, drankies, glasse, borde ens. Die braai vleis vure gaan brand so bring sommer ‘n tjoppie ook.

Kinders is welkom! Bring die hele familie en kom ontspan lekker!

  • Datum: Vrydag 26 Julie 2016
  • Tyd: 18:30 tot laat
  • Plek: Billy’s Tyre Centre, 8 Memorium Straat, George
  • Koste: R60 per persoon. Kinders onder 18 half prys en kinders onder 12 gratis.
  • Besprekings kan by Billy’s gemaak word or direk by Resa op 083 237 3864

Country Langarm Dans in George