Desember Tradesman Auctions Veiling in George

Veiling vir Huishoudelike Items in George

Veiling in George

Op Vrydag 16 Desember 2016 word die laaste veiling van die jaar by Tradesman Auctions in George George. Daar is ‘n groot verskeidenheid items wat op die dag opgeveil sal word. Belangstellendes is welkom om op 15 Desemeber die veilings lokaal te te besoek om die items te besigtig.

Veiling in George

Veiling vir Huishoudelike Items in George

Verskeie huishoudelike items sal by die veiling in George beskikbaar wees. Dit sluit onderandere dievolgende in: Enkel en Dubbel Beddens, Dubbelbed Kopstuk met bedkassies, Spieelkaste, Geelhout TV Kas, Swart/Sleeper. Enboja Hout koffie tafel, Ou hangkaste, Eetkamer stelle, Swarthout riempies stoele, Verskeie lessenaars, Eikehout 2 laai tafel, Sitkamer Stelle, Matte, Pool Tafels, Gas stoof, gas Braai, TV’s, Noritake Teestel, Maseer Stoel, Poker Tafel, Yskaste, Fietse, Windbuks, Jungle Gym, Treadmill, Weber, Teleskoop, Breekware, Gemakstoele en vele meer.
Na die veiling sal daar verskeie gelukkinge trekkings wees.

Registrasie begin om 09h00 en die veiling om 10h15. Daar sal weer items vir Anja opgeveil word om te help met die mediese uitgawes vir haar Kankerbehandeling.
Vir meer inligting kontak Kallie by Tradesman Auctions.

kontakbesonderhede