Diepsee Hengel in Mosselbaai

Diepsee Hengel in Mosselbaai

Geen somer vakansie na die Tuinroete kan volmaak wees as jy nie ‘n goeie diepsee hengelsessie agter die rug het nie. Deep Sea Adventures in Mosselbaai bied daaglikse diepsee hengelsessies aan vanaf die Mosselbaai hawe.

Hulle bied 3 goed toegeruste bote aan wat soggens reeds 06h00 vertrek vanaf die Mosselbaai hawe. Die hengel sessies is halfdag en alle hengelgerei en aas word voorsien. Koste beloop R800 per persoon. Kinders ouer as 6jaar is welkom.

Kontak Magda vir besprekings en navrae op 083 260 2222 of 072 454 2988

Alle diepsee hengelsessies hang af van die weerstoestande.

kontakbesonderhede

visitwebsite