Donderdae Vis en Skyfies Promosie Hartenbos
Golden Oldie Vis Promosie Hartenbos en Mosselbaai
See Spens bied elke Donderdag hul heerlike Golden Oldie Promosie aan by hul tak in Hartenbos sowel as Mosselbaai. Kom geniet ‘n smullekker groot vis en klein skyfies vir slegs R 35.00.