Februarie 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

Februarie 2017 Veiling Datums in Mosselbaai

Vredebest Veilings in Mosselbaai bied Februarie 2017 weer twee veilingdatums aan. Besoek hul gerus op 7 en 21 Februarie 2017 by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere op veiling. Hierdie items wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede en vele meer.

Mosselbaai Veiling Datums vir Februarie 2017

  • 7 Februarie om 11h00
  • 1 Februarie om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.