Fragrance Route – Friemersheim Toer in Groot Brakrivier

Fragrance Route – Friemersheim Toer in Groot Brakrivier

Een Dag Toere Groot Brakrivier Mosselbaai

Travel-ibiki in Hartenbos bied elke Vrydag ‘n opwindende een dag toer aan op die ‘Fragrance Roete’. Hierdie Friemersheim Toer in die Groot Brakrivier-omgewing sluit in die proe van oesters, ‘n besoek aan ‘n sjokoloadefabriek, lavenderfabriek, proteaplaas, asook die proe van neute, ‘n wildbesigting by ‘n gewilde wildsplaas en vele meer!
Hierdie opwindende toer is slegs R500 per persoon
(Vervoer, toegang asook verversings ingesluit)

Toer Program vir Friemersheim Toer deur Travel-ibiki

  • Shuttle vertrek 09:00 vanaf Travel-ibiki kantoor by Hartenbos Seefront;
  • Proe OESTERS by Munro Wilde Oesters in Klein-Brakrivier;
  • Eksotiese SJOKOLADE by Sjokoladefabriek;
  • KOFFIE & KOEK @ Pink House;
  • Proe NEUTE tydens ‘n toer deur die boorde by Pekaneutplaas;
  • Kyk hoe BLOMME by die Proteaplaas verwerk word;
  • Gehalte HANDGEMAAKTE ITEMS by Friemersheim gemeenskapsaal;
  • MIDDAGETE en plaaslike produkte te koop by Die Kraal;
  • LAVENDERFABRIEK deur inwoners bedryf;
  • Botlierskop se opwindende wildkampe met verskillende WILDSOORTE;
  • HOENDERBILTONG – ‘n ongelooflike lekkerny by hoenderwinkel bo-op Groot Brakhoogte;
  • Volgende stop … HARTENBOS

RSVP voor of op WOENSDAG (16:00) CARMIA 081 585 3383

Vir meer inligting en kontakbesonderhede