Gesondheidsvoordele van Heuningbostee

Cape Honeybush Tea in die Weskaap Suid Afrika

Cape Honeybush Tea in die Weskaap Suid Afrika

Heuningbostee is vir verskeie redes baie gewild onder gesondheidsbewustes dus is dit duidelik dat dit talle gesondheidsvoordele inhou. Cape Honeybush Tea, proseseerder van organiese heuningbostee in Mosselbaai in die Weskaap van Suid Afrika, het van die mees gewilde en bekendste gesondheidsvoordele met ons gedeel:

  • Puik vir gewigsverlies weens die reeds soeterige smaak van die tee is dit nie nodig om enige versoeters by te voeg nie en kan u hierdeur u suiker inname verminder
  • Heuningbostee is laag in tannien en bevat geen kafeien nie
  • Organiese heuningbostee is ryk aan antioksidante
  • Heuningbostee is anti-spasmodies en uiters goed vir mense wat gedurige krampe kyk, veral moeders met koliek babas
  • Die tee is ryk aan yster

Cape Honeybush Tea in Mossel Bay is ‘n proseseerder van heuningbostee, rooibostee asook groentee vir groot handelaars asook algemene publiek.

Kontak hul gerus vandag nog ons te bestel of vir meer inligting.