Groot Brakrivier Vakansie Akkommodasie
Hersham Desember Vakansie Akkommodasie
Hierdie 6 slaaper woonhuis te Hersham Groot Brakrivier is beskikbaar as vakansie akkommodasie vir die Desembervakansie. Die huis is geskik vir ‘n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders, vir ‘n minimum van 14 dae.
Die huis is sowat 500 meter van die see af en die naaste swemstrand is by die Eiland van Groot Brakrivier.
Kontak die eienaar vir meer besonderhede en beskikbaarheid.