Hartenbos Slaghuis Oop Elke Sondag

Hartenbos Slaghuis Oop Elke Sondag

Slaghuis in Hartenbos met Top Gehalte Vleis

Hartenbos Slaghuis is nou vir die gerief van hul kliente oop elke Sondag vanaf 09h00 tot 13h00. Die Slaghuis bied top gehalte vleis aan teen bekostigbare pryse. Of jy nou vleis vir die Sondag braai, middagete of jou week se vleis benodig, Hartenbos Slaghuis bied dit als.

Hartenbos Slaghuis Oop Elke Sondag