Hengelgerei, Aas en Hardeware in Hartenbos

Hengelgerei, Aas en Hardeware in Hartenbos

Hartenbos Sport

Hartenbos Sport in die Spar Sentrum Hartenbos bied ‘n groot verskeidenheid hengelgerei en aas aan teen bekostigbare pryse. Vir alles wat jy kan benodig vir ‘n heerlike vakansie in Hartenbos, vanaf strandspeelgoed, strandstoele, branderplank toerusting en visvangtrollies en kopligte tot sonbrille, kampeertoerusting en vele meer.

Hartenbos Sport Seisoen Tye:

  • Maandae tot Saterdae vanaf 08h00 tot 19h00
  • Sondae vanaf 08h00 – 18h00
  • Kersdag gesluit