Julie 2017 Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai
Mosselbaai Sondag Buffet Middagetes
Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant en funksielokaal net buite Mosselbaai op die Vleesbaai/ Boggomsbaaipad bied heerlike Sondag Buffet Middagetes aan. Hier kan u nie net top gehalte kos geniet nie, maar ook ontspan saam met familie en vriende in ‘n gesellige atmosfeer in ons prag restaurant.
Sondag Buffet Middagete Datums vir Julie 2017:
9, 16, 23 en 30 Julie 2017
Ons Sondag Buffet Middagetes bestaan uit ‘n broodtafel met sop of slaai, ‘n voorgereg, hoofgereg en ‘n smullekker nageregtafel. Stoepsit is ‘n gelisensieerde restaurant en bied kredietkaart fasiliteite.
- R180 per persoon
- Kinders onder 12 – R90
- Voorskool – R45
- 2 jaar en jonger is gratis
Besprekings is noodsaaklik.
Kontak ons gerus vir meer inligting