Mosselbaai Besigheidskamer

October 10, 2009
By


Mosselbaai Besigheidskamer

mosselbaai besigheidskamer

mosselbaai besigheidskamer

Mosselbaai kry nuwe Besigheidskamer

Mosselbaai het onlangs ‘n Besigheidskamer gekry. Na afloop van ‘n inligtingsvergadering waar belangstellendes onder meer deur ‘n verteenwoordiger van PetroSA oor die voorgestelde LNG (beoogde aflaai-aanleg vir vloeibare aardgas) ingelig is, het die gaste lekker saamgekuier en die voordele van die Kamer bespreek.

Hier kuier van die komiteelede saam met ‘n spreker, Harry Hill van Mosselbaai Munisipaliteit (tweede van regs). Die lede is (van links): Kobus Smit (Gouriqua