Mosselbaai Besigheidskamer
Harry Hill van Mosselbaai Munisipaliteit (tweede van regs). Die lede is (van links): Kobus Smit (Gouriqua Eiendomme), Floyd Murray (Murray & Jacobs Consulting) en Pierre Venter (regs), voorsitter van die Kamer
Nuut gestigte Mossel Baai Besigheidskamer
MOSSELBAAI –Die sakelui van die dorp het weer ‘n organisasie wat met ‘n gesamentlike stem kan praat nadat die Afrikaanse Sakekamer ‘n paar jaar gelede ontbind het. Die nuutgestigte Mosselbaai Besigheidskamer beplan om die belange van die dorp se sakelui voorop te stel en om die d


