Lemoensap Promosie in Mosselbaai
Vrugtesap Promosie in Mosselbaai
Snippie Snappies, ‘n verskaffer van vrugtesap, ysies en roomys bied ‘n promosie aan op 5l lemoensap vanaf 12 tot 17 Februarie 2018 by hul winkel in Mosselbaai.
Koop hierdie week 5l lemoensap aan teen slegs R 50.00.