Lente Verf Promosie in Mosselbaai

Lente Verf Promosie in Mosselbaai

United Paints Mosselbaai bied fantasties pryse op ‘n reeks top gehalte verf tydens hul groot verf promosie die komende 2 maande. Dit is nou die tyd om jou vir jou huis ‘n nuwe baadjie aan te trek of nuwe kleur in te bring.

  • 20lt Ultra Roofshield (8jaar waarborg) vanaf R 649
  • 20lt Smooth Matt (Interior/ Exterior) (7 jaar waarborg) vanaf R 749
  • 5lt Smooth Matt (Interior/ Exterior) (7 jaar waarborg) vanaf R 220
  • 5lt Non Drip Enamel (White/Cream) R 699
  • 20lt Gloss Enamel (White/Cream) R 699
  • 5lt QD Red Oxide Primer R 235
  • 5lt QD Top Coats in verskillende kleure R 340
  • 5lt QD Swart/Wit Top Coat R 299

Gratis dienste sluit in:

  • Gratis aflewering in Mosselbaai
  • Tegniese advies
  • Opmetings van perseel
  • Hulp met kleur kombinasies

Hierdie promosie is geldig tot 31 Oktober 2016.

kontakbesonderhede