Mosaiek Klas by Scrapbook Haven in Hartenbos

Mosaiek Klas by Scrapbook Haven Hartenbos

Scrapbook Haven bied op Saterdag 25 November 2017 ‘n mosaiek klas aan. Die klas word aangebied deur Barbara Weyer en beloop R320.00 per persoon. Dit sluit al die benodighede in om die projek mee te voltooi,

Besprekings is noodsaaklik.

Mosaiek Klas by Scrapbook Haven Hartenbos