Mosselbaai Maart Vakansie en Paasnaweek Akkommodasie

Mosselbaai Maart Vakansie en Paasnaweek Akkommodasie

Luukse Bekostigbare Vakansie Akkommodasie Mosselbaai

Die Maart vakansie en Paasnaweek is byna hier en indien jy nog nie jou akkommodasie in Mosselbaai bespreek het nie, moet jy vinnig spring. Greenhouse-effect in Santos Mosselbaai bied ‘n luukse selfsorg woonstel aan vir 4 persone teen slegs R 800 per nag.

Die woonstel is geleë in Mosselbaai en bied 2 slaapkamers met onderskeidelik ‘n dubbelbed en 2 enkelbeddens en is tenvolle toegerus om die onvergeetlike kuier in Mosselbaai te verseker.

Vir besprekings of navrae kontak Greenhouse-effect vandag nog.

Mosselbaai Maart Vakansie en Paasnaweek Akkommodasie

Mosselbaai Maart Vakansie en Paasnaweek Akkommodasie