Mosselbaai Publieke Veilings

Veilings in Mosselbaai

Veilings in Mosselbaai

Vredebest Veilings in Voorbaai Mosselbaai bied Julie 2017 twee publieke veilings aan by hul perseel in Industrieweg Voorbaai.Hul veilings bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer!

Mosselbaai Veiling Datums vir Julie 2017:

11 Julie om 11h00
25 Julie om 11h00