Mosselbaai Veilings

Januarie 2018 Veilings in Mosselbaai

Januarie 2018 Veilings in Mosselbaai

Dis ‘n nuwe jaar vol nuwe dinge en so het Vredebest Veilings in Mosselbaai ook ‘n reeks nuwe items op veiling in Januarie 2018. Besoek Vredebest Veilings op 9 Januarie en 23 Januarie 2018 vir kwaliteit goedere op veiling.

Vredebest Veilings is geleë te Industrieweg 22 Voorbaai Mosselbaai.

Mosselbaai Veilings