Mosselbaai Veilingsdatums vir Oktober 2015

Mosselbaai Veilingsdatums vir Oktober

Veilings in Mosselbaai

Is jy gaande oor veilings en gereeld opsoek na ‘n winskopie? Vredebest Veilings in Mosselbaai het die afgelope paar jaar naam gemaak as een van die top veilings in die Tuinroete. Besoek gerus een van hul twee veilings vir Oktober in Mosselbaai en kry die geleentheid om te bie op ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veiling Datums vir Oktober 2015

  • 13 Oktober om 11h00
  • 27 Oktober om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industriestraat, Voorbaai, Mosselbaai.

Contact Details