Nood Apteek George
Nood Apteek in George
Geneva Apteek in George is 7 dae per week oop vir jou gerief.
Die nood apteek se besigheidsure is asvolg:
- Maandag tot Vrydag: 08:00 – 19:00
- Saterdag: 08:00 – 13:00 en 17:00 – 19:00
- Sondag: 10:00 – 12:00 en 17:00 – 19:00
Noodgevalle kan op die onmoontlikse tye plaasvind. Die apteek bied ook ‘n 24 uur nooddiens.
Vir noodgevalle buite normale besigheids ure word ‘n R200 uitroep fooi gehef.