Not so Mini Album Scrapbook Klas Hartenbos

Scrapbook Klas 9 Desember 2017 Hartenbos

Scrapbook Klas 9 Desember 2017 Hartenbos

Scrapbook Haven in Hartenbos bied op Saterdag 9 Desember 2017 vanaf 08h30 tot 12h30 ‘n ‘Not so Mini Album’ scrapbook klas aan. Die klas beloof om vet pret te wees en kostes beloop R 330 per persoon, alles ingesluit om die projek te voltooi in.  Besprekings is noodsaaklik.

Not so Mini Album Scrapbook Klas Hartenbos