November 2016 Vredebest Veilings in Mosselbaai

November 2016 Vredebest Veilings in Mosselbaai

Vredebest Veilings Mosselbaai

November 2016 sal Vredebest Veilings in Mosselbaaiweer oudergewoonte twee veilings die maand aanbied. Besoek hul gerus op 8 en 22 November by hul veilingslokaal in Voorbaai Mosselbaai vir kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veilingdatums vir November 2016:

  • 8 November om 11h00
  • 22 November om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industriestraat, Voorbaai, Mosselbaai.

Vir meer inligting besoek gerus ons webblad

kontakbesonderhede