Nuwe toevoeging tot Ford Ranger vloot in Mosselbaai

Nuwe toevoeging tot Ford Ranger vloot in Mosselbaai

Ford Ranger 2.2 in Mosselbaai

Mosselbaai Ford is trots om aan te kondig dat hul eersdaags die splinternuwe outomatiese 2.2 TDCi Ford Ranger te wagte is.

Ford het sy huidige Ranger vloot vernuwe met hul addisionele nege 2.2 TDCi reeks toegerus met ‘n 6-spoed outomatiese ratkas.

Modelle sluit die volgende in:

• Ranger 2.2TDCi Enkelkajuit XL 6AT 4X2
• Ranger 2.2TDCi Enkelkajuit XLS 6AT 4X4
• Ranger 2.2TDCi Enkelkajuit XL 6AT 4X2
• Ranger 2.2TDCi Superkajuit XLS 6AT 4X2
• Ranger 2.2TDCi Superkajuit XLS 6AT 4X4
• Ranger 2.2 TDCi Dubbelkajuit XL 6AT 4X2
• Ranger 2.2 TDCi Dubbelkajuit XL 6AT 4X4
• Ranger 2.2 TDCi Dubbelkajuit XLS 6AT 4X4
• Ranger 2.2 TDCi Dubbelkajuit XLT 6AT 4X2

Kontak Mosselbaai Ford gerus om vir meer inligting asook om hierdie splinternuwe Ranger reeks te toetsbestuur.

kontakbesonderhede