Nuwe voorraad by Redding Boeke en Bybels in Langeberg Mall

Nuwe Bybels en Boeke in Mosselbaai

Nuwe Bybels en Boeke in Mosselbaai

Redding Boeke en Bybels in die Langeberg Mall Mosselbaai nooi u uit om hul nuwe boeke te kom besigtig. Hierdie boeke sal ‘n ideale geskenk wees vir iemand spesiaal.

Vir die kleinspan is die volgende nuwe boeke beskikbaar:

  • Holly & Hope Aktiwiteitsboek (beskikbaar in Afrikaans en Engels)
  • Die Bybel App vir Kinders Bybelstorieboek
  • Bybelstories vir God se Klein Prinses deur Sheri Rose Shephard
  • Lees – en-Bid Bybel vir kinders

Vir volwassenes:
• The Perfect You deur Dr. Caroline Leaf (ook beskikbaar in Afrikaans)

Nuwe CD:
• Koningskind van Juanita du Plessis (Gospel Vol 4)

Besoek Redding Boeke en Bybels vir talle ander nuwe boeke en bybels.