Paas Sondag Buffet-middagete Vleesbaai Mosselbaai

Paas Sondag Buffet-middagete Vleesbaai Mosselbaai

Vleesbaai Sondag Buffet-middagete Mosselbaai

Bederf jou familie hierdie Paas Sondag, 1 April 2018, met ‘n heerlike 4-gang Sondag Buffet-middagete by Stoepsit naby Vleesbaai Mosselbaai.

Geniet die rustige atmosfeer by Stoepsit, uitgebreide wynlys en smullekker kos.

Kostes beloop R 180.00 per persoon.

Besprekings is noodsaaklik.

Paas Sondag Buffet-middagete Vleesbaai Mosselbaai