Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan

Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan

Foamiran Blomme Klas in Mosselbaai

Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan

Scrapbook Haven in Voorbaai Mosselbaai bied op Saterdag 25 Augustus 2018 ‘n opwindende Foamiran Blomme Klas aan. ‘n Bekende in die omgewing, Linda du Plessis gaan die klas aanbied.

  • Wanneer: 25 Augustus 2018, Saterdag
  • Tyd: 08h30 tot 13h00
  • Koste: R 250.00 per persoon
  • Koste sluit alles in om die blomme mee te voltooi

Besprekings is noodsaaklik. Kontak Scrapbook Haven om jou plek vroegtydig te bespreek.

Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan