Semi Permanente Akkommodasie in Hartenbos
Hartenbos Akkommodasie
Opsoek na semi permamente akkommodasie in Hartenbos? Kasteel aan Zee bied ‘n 2 slaaper oopplan eenheid aan vir persone wat tydelike verblyf benodig in Hartenbos
Die eenheid het ‘n dubbelbed, basiese kombuisgeriewe, badkamer met stort, privaat ingang en veilige parkering onder afdak agterer geslote hek.
Koste R 3000.00 per maand, sluit water en ligte in. Kontak Kasteel aan Zee vir enige navrae.
Vir meer inligting aangaande die akkommodasie by Kasteel aan Zee kliek op die skakel: