Skaap Vleis Slaghuis Promosie Mosselbaai

Skaap Vleis Slaghuis Promosie Mosselbaai

Bo  Karoo Vleismark in die Bayside Sentrum Voorbaai Mosselbaai bied hierdie naweek ‘n fantastiese promosie aan op hul 2 tand skaap, B graad skaap en C graad skaap asook op ‘n maalvleis en wors pakket. Koop jou vleis vir jou naweek braai vandag nog hier.

 

  • 2 Tand Skaap teen R79.99 per kg
  • B Graad Skaap teen R74.99 per kg
  • C Graad Skaap teen R69.99 per kg

Wors en Maalvleis Promosie teen R282 elk. Sluit die volgende in:

  • 4 x 500g wors
  • 4 x 500g maalvleis