Slaghuis Vleis Promosie in Hartenbos
Hartenbos Slaghuis Promosie
Hartenbos Slaghuis bied oudergewoonte hul naweek vleis promosie aan hierdie naweek, 13 tot 14 Januarie 2017. Besoek Hartenbos Slaghuis in Kaap de Goede Hooplaan vir vriendelike diens en top gehalte vleis teen bekostigbare pryse.
- Lam Braai Chops @ R99.99 p/kg
- Pork Texan Steak @ R59.99 p/kg
- Oukraal Wors @ R59.99 p/kg
- Beef Stew @ R 49.99 p/kg
- Beef / Volstruis Maalvleis @ R59.99 p/kg