Sondagetes in Hartenbos

Sondagetes in Hartenbos

See Spens Hartenbos Sondagetes

See Spens in Hartenbos bied op Sondag 19 Augustus 2018, ‘n heerlike Sondagete aan teen slegs R65 per persoon.

Die Sondagete by See Spens Hartenbos sluit in:

  • Kerrie Hoender
  • Rys
  • Groenbone
  • Pampoentert
  • Slaai
  • Warm Poeding met vla

Bestellings kan tot Vrydagmiddag  17 Augustus om 15h00 geplaas word.

Sondagetes in Hartenbos