Sondagmiddag Buffet Etes in Hartenbos

Sondagmiddag Buffet Etes in Hartenbos

Kleingeluk Landgoed net buite Hartenbos bied heerlike Sondagmiddag Buffet Etes aan elke Sondag teen R110 per persoon. Bespreek vroegtydige vir ons Kersete.

  • Kontant Kroeg beskikbaar
  • Venue is veilig vir kinders – welkom om eie fietse en bal saam te bring
  • Tans GEEN kredietkaart fasiliteit nie

Kontak ons gerus vir besprekings of meer inligting.

Contact Details