Steak beskikbaar in Hartenbos

Steak beskikbaar in Hartenbos

Bloeisels en Blomme in Hartenbos bied heerlike 28 dae verouderde steak aan teen slegs R89.99. Hierdie top gehalte steak is beskikbaar op ‘n daaglikse basis. Besoek gerus hul winkel in die Oostville Sentrum op die hoek van Louis Fourie en Garretstraat Hartenbos.

kontakbesonderhede