Stoepsit Restaurant Vleesbaai Oop na die Inperking
Vleesbaai Restaurant
Stoepsit Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai is weer oop na die inperking en staan reg om u te verwelkom. Stoepsit is net buite Mosselbaai, 7 km vanaf die N2 op die Boggomsbaai-pad.
Die restaurant is oop op Sondae vir die legendariese Sondag 4-gang middagete. Stoepsit het voldoende spasie om aan die distansiëringvereistes te voldoen.
Ons is ook weer oop vir troues, funksies en ander aangeleenthede, met ‘n beperking van 50 gaste soos per die Covid-19 regulasies. Stoepsit voldoen aan alle Covid-19 vereistes en veiligheidsmaatreëls.
Sondag 4-gang middagete Koste:
- Volwassenes R 200
- Pensioenarisse: R 170
- Kinders onder 12: R 100
- Voorskoolse Kinders: R 50
Besprekings is noodsaaklik.
Vir meer inligting oor Stoepsit kliek op hul advertensie in die 2020 Special Edition Lalakoi Business Guide. Om die aanlyn publikasie te sien, kliek op die skakel www.lalakoi.com/2020specialedition