Stoepsit Vleesbaai Restaurant Desember 2020
Stoepsit en Covid-Reëls
Weens die veranderinge in Covid-19 reëls en regulasies vir die Tuinroete, moes Stoepsit Restaurant net buite Vleesbaai ‘n paar veranderinge aan hul program aanbring. Die restaurant is steeds oop en reg met smullekker etes, ‘n uitgebreide wynlys en ‘n rustige ontspanne atmosfeer.
- Alle COVID – vereistes geld (maskers, temperatuur, sosiale afstand en sanitering)
- 50% kapasiteit ten alle tye
- Kombuis oop vanaf 8:30 – 19:30
- Restaurant sluit 20:30 om staf genoeg tyd te gee om teen 22:00 tuis te wees
- Oujaarsaand-dans is gekanselleer. Ons sal slegs ‘n Oujaarsaand ete hou.
- Bespreek asb by 0761903330
The post Stoepsit Vleesbaai Restaurant Desember 2020 first appeared on Lalakoi Directory.