Posts Tagged ‘ jounrney of hope ’

Journey of Hope en Suid-Kaap se Vroue van Staal

Journey of Hope en Suid-Kaap se Vroue van Staal

HARTE POMP PIENK Dan Singh oud burgemeester van van Port Nolloth skud sy sak vir Kanker AUGRABIES — Niemand betaal R10 000 vir ‘n wit beertjie met ‘n paar houers lekkerruik- en skoonheidsprodukte nie – tensy hul koppe raas of hul bloed pienk is nie. Op Port Nolloth het ‘n oud-burgmeester en sakeman, Dan Singh, tydens...
Read More »