2020 Rugby Manne-aand Hartenbos

2020 Rugby Manne-aand Hartenbos Op Vrydag 13 Maart 2020 bied Laerskool Hartenbos ‘n Rugby Manne-aand aan met voormalige Springbok Rugby afrigter en speler, Nick Mallett as gasspreker. Die aand gaan gepaard met ‘n indiepte gesprek oor die 2019 Wêreldbeker wen, Super Rugby bespreking, ‘n veiling van skaars rugbymemrobilia, ‘n uitstalling van nasionale en internasionale rugbytruie […]… More Info