Tag Archive for Tuinroete Nuus

Heerlike Roosterkoek in George

Heerlike Roosterkoek in George

Heerlike Roosterkoek in George Heerlike Roosterkoek Daagliks Beskikbaar in George Heerlike Roosterkoek is daagliks beskikbaar by Miela’s Deli and Coffee Shop in George. Lekker groot vars gebakte roosterkoek is beskikbaar van 10 uur tot 3 daagliks. Net die ding om die middel van die dag hongerpyne stil te maak! Natuurlik kom die bederf met keuses. […]… More Info

Mosselbaai Restaurant Spesiale Aanbiedinge

Mosselbaai Restaurant Spesiale Aanbiedinge   Restaurant in Mosselbaai Promosies 4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai bied lekker spesiale aanbiedinge aan op ‘n groot verskeidenheid disse vanaf Maandag 17 September tot Saterdag 22 September 2018. Maandag 17 September Restaurant Spesiale Aanbiedinge 600g Ribs en Chips + Bergie, Brandewyn/Coke vir R 115 2 x Hamburgers met […]… More Info

Sondag Buffetmiddagete 4 Cousins Bar and Bites Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete 4 Cousins Bar and Bites Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete 4 Cousins Bar and Bites Mosselbaai Mosselbaai Sondag Buffetmiddagetes 4 Cousins Bar & Bites in Mosselbaai bied elke Sondag hul heerlike Sondag Buffetmiddagetes aan. Hierdie Sondag, 16 September kan jy weer uitsien na disse uit die boonste rakke. Voorgereg: Sampioenroom Sop met Botter Bun Hoofgereg: Beesstert, Hoenderdye, Gegeurde Rys, aartappel wiggies, soet heuningpatats, […]… More Info

Braaidag Makiti in Mosselbaai

Braaidag Makiti in Mosselbaai Die Goods Shed in Mosselbaai bied op 24 September 2018, Erfenisdag/ Nasionale Braaidag ‘n pret Braaidag Makiti aan! Dit is ‘n opwindende en pret dag wat vermaak vir die hele gesin inhou. Die dag gaan gepaard met talle speletjies, verskeie stalletjies om van te kies-en-keur, ‘n skattejag, ‘line dancers’, lekker musiek, […]… More Info

4×4 Recovery Equipment in George

4×4 Recovery Equipment in George

4×4 Recovery Equipment in George 4×4 Recovery Equipment in George Visit LA Sport in George for all your 4×4 equipment including recovery equipment. LA Sport Garden Route is part of a nationwide group with stores individually owned by 4×4 enthusiasts. They offer quality 4WD products at competitive prices. Southern Cape 4×4 Routes Information on 4×4 […]… More Info

Mobile Water Purifiers in George

Mobile Water Purifiers in George

Mobile Water Purifiers in George The Roadrunner mobile water purifier is a great product available from the Absolute Perfect Water shops in George. These outdoor water purifiers are ideal for outdoor and 4×4 enthusiasts. Now you can have pure water anywhere anytime while on tour or camping out. Collect water in a container direct from […]… More Info