Verblyf vir Skooltoere in George

  Verblyf vir Skooltoere in George Verblyf vir Skooltoere in George Die Tuinroete is ‘n gewilde bestemming vir skooltoere. Itula Guest Ranch is geleë buite George in ‘n landelike atmosfeer wat stadskinders terdee geniet. Die oord is die perfekte basis van waar groepe die Tuinroete kan verken. Verblyf vir tot 70 kinders is beskikbaar in […]… More Info