Toets Bestuur ‘n KIA en Wen ‘n Romantiese Naweek vir Twee
Toets Bestuur by KIA Motors George
Kom toets bestuur enige KIA by KIA Motors George en staan die kans om ‘n romantiese naweek vir twee te wen! Dit sluit alle KIA modelle in. Kontak ‘n verkoopsverteenwoordiger by KIA Motors George om jou toets bestuur rit te reël.
Jy het kans tot die 25ste Februarie 2019 om in aanmerking te kom vir hierdie romantiese naweek weg.