Tweedehande Pool Tafel te koop in Mosselbaai

Tweedehande Pool Tafel te koop in Mosselbaai

Snooker and Pool Supplies in Mosselbaai bied ‘n nuut oorgedoende pool tafel aan wat op ‘n eetkamertafel staan aan vir slegs R 3550. Dis die perfekte geskenk vir Kersfees of vir jou strandhuis.

  • nuut oorgedoen
  • staan op eetkamertafel
  • Slate blad,
  • Snooker en Pool balle
  • driehoek, chalk & 2 cues

Beskikbaar by Snooker en Pool Supplies in Mosselbaai.

kontakbesonderhede