Vaders Dag Gereedskap Geskenke Mosselbaai
Outeniqua Electrical Wholesalers in Voorbaai Mosselbaai maak die soektog na die perfekte Vaders Dag geskenk hierdie jaar so bietjie makliker. Hul bied ‘n verskeidenheid bekostigbare, handige and praktiese gereedskap aan wat ideaal is as Vaders Dag geskenke. Die pryse wissel vanaf R40 en meer.
- Major Tech Junior Hacksaw (150mm) teen R40 elk
- Major Tech Compound Diagonal Cutter teen R70 elk
Ander items beskikbaar sluit in:
- Max Torque Supreme Tyre Grip Screwdrivers – 8pc set
- Max Torque Super Bright Aluminium LED Torch
- Major Tech Heavy Duty 1000 V Screwdriver Set
- en vele meer
Beskikbaar terwyl voorraad hou.