Vadersdagete op Kleingeluk Hartenbos

Vadersdag Sondagete in Hartenbos

Vadersdag Ete op Kleingeluk Hartenbos

Kom geniet ‘n heerlike Vadersdagete op Kleingeluk slegs 3km vanaf Hartenbos. Bederf jou pa of oupa met ‘n Sondag Buffet Ete soos net boere mense dit kan maak.

R120 per persoon, kinders onder 6 eet gratis, kinders onder 12 eet halfprys

Buffet ete Spyskaart vir 21 Junie 2015

  • Voorgereg, sop en brood tafel,
  • Hoof gereg – 2 soorte vleis, boudvleis en hoender
    – 2 soorte groente
    – Aartappels
    – Rys
    – Noodle Slaai.
  • Nagereg – Gebakte Poeding met vla.Springkasteel en Klimraam beskikbaar vir die kleingoed.

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom

Contact Details